James Callaghan | |
Ampstermyn 5 April 1976 – 4 Mei 1979 | |
Monarg | Elizabeth II |
---|---|
Voorafgegaan deur | Harold Wilson |
Opgevolg deur | Margaret Thatcher |
Vader van die Huis
| |
Ampstermyn 9 Junie 1983 – 11 Junie 1987 | |
Voorafgegaan deur | John Parker |
Opgevolg deur | Bernard Braine |
Leier van die Arbeidersparty
| |
Ampstermyn 5 April 1976 – 10 November 1980 | |
Vise | Michael Foot |
Voorafgegaan deur | Harold Wilson |
Opgevolg deur | Michael Foot |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn 4 Mei 1979 – 10 November 1980 | |
Monarg | Elizabeth II |
Eerste minister | Margaret Thatcher |
Voorafgegaan deur | Margaret Thatcher |
Opgevolg deur | Michael Foot |
Staatsekretaris vir Buitelandse en Statebond sake
| |
Ampstermyn 5 Maart 1974 – 5 April 1976 | |
Eerste minister | Harold Wilson |
Voorafgegaan deur | Alec Douglas-Home |
Opgevolg deur | Anthony Crosland |
Skadu-Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 19 April 1972 – 28 Februarie 1974 | |
Leier | Harold Wilson |
Voorafgegaan deur | Denis Healey |
Opgevolg deur | Geoffrey Rippon |
Sekretaris van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 30 November 1967 – 19 Junie 1970 | |
Eerste minister | Harold Wilson |
Voorafgegaan deur | Roy Jenkins |
Opgevolg deur | Reginald Maudling |
Kanselier van die Skatkis
| |
Ampstermyn 16 Oktober 1964 – 30 November 1967 | |
Eerste minister | Harold Wilson |
Voorafgegaan deur | Reginald Maudling |
Opgevolg deur | Roy Jenkins |
Parlementêre en Finansiële Sekretaris van die Admiraliteit
| |
Ampstermyn 2 Maart 1950 – 25 Oktober 1951 | |
Eerste minister | Clement Attlee |
Voorafgegaan deur | John Dugdale |
Opgevolg deur | Allan Noble |
Parlementêre sekretaris van die Ministerie van Vervoer
| |
Ampstermyn 7 Oktober 1947 – 2 Maart 1950 | |
Eerste minister | Clement Attlee |
Voorafgegaan deur | George Strauss |
Opgevolg deur | George Lucas |
Lid van die Parlement vir Cardiff South and Penarth
| |
Ampstermyn 9 Junie 1983 – 11 Junie 1987 | |
Voorafgegaan deur | Kiesafdeling geskep |
Opgevolg deur | Alun Michael |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 27 Maart 1912 Portsmouth, Hampshire, Engeland |
Sterf | 26 Maart 2005 Ringmer, Oos-Sussex, Engeland |
Politieke party | Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | Audrey Callaghan |
Kind(ers) | 3 |
Religie | Geen (vroeër Baptisme) |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse Vloot |
Rang | Lieutenant |
Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |
Leonard James Callaghan (27 Maart 1912 – 26 Maart 2005) was 'n Britse politikus wat vanaf 1976 tot 1979 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en vanaf 1976 tot 1980 as leier van die Arbeidersparty gedien het.[1]
Hy was algemeen bekend as Jim Callaghan. Sy byname was Sunny Jim, Gentleman Jim, Lucky Jim of Big Jim.
Callaghan is die enigste persoon wat in al vier van die sogenaamde "Great Offices of State" gedien het, naamlik as: Eerste Minister, "Chancellor of the Exchequer", "Home Secretary" en "Foreign Secretary".